Bronn Party
Hallo Nooline,
Ek wil net baie dankie se vir jou puik reelings in verband met ons vakansie in Botswana en Zambia. Alles was 100% reg en akkomodasie was goed, so ook die kampterrein in Kasane.
Baie dankie nogmaals ons sal julle definitief aanbeveel!
Groete, Gesie du Plessis (Ons was saam met Sus Bronn)