Traveller's Feedback
Hallo Nooline,Ek wil net baie dankie se vir jou puik reelings in verband met ons vakansie in Botswana en Zambia. Alles was 100% reg en akkomodasie was goed, so ook die kampterrein in Kasane.Baie dankie nogmaals ons sal julle definitief aanbeveel!Groete, Gesie du Plessis (Ons was saam met Sus Bronn)
» read more
Bronn Party - Zambia