Traveller's Feedback
Hallo JulleWil darem net laat weet dat ons veilig terug is in die Kaap en dat ons 'n fantastiese tyd gehad het by Vic Falls!Almal baie vriendelik en behulpsaam en baie lekker gebly by die Lodge.Die valle is amazing en het die olifante vreeslik geniet!Baie dankie vir alles!GroeteJandre & Mark
» read more
Jandre & Mark - Zimbabwe