Traveller's Feedback
Hallo daar Happy New Year - hoop jou Festive Season was great en dat die Nuwe jaar net mooi en exciting goed gaan bring. Ek skryf net vinnig om dankie te se vir die heerlike trippie Namibia toe wat jy vir my bymekaar gesit het. Alles het soos 'n bom geloop en die plekke waar ons gebly en gekamp het was op die standaard waaraan ek gewoond geraak het van Jambo. Ek sal wragtag niemand anders gebruik as ek so iets doen nie. Dis nou die derde ding wat julle vir my doen en ek is regtig happy met...
» read more
Gert van Niekerk - Namibia