Traveller's Feedback
Ons is veilig terug na 'n heerlike Botswana en Victoria Valle toer. Terug om die bitter koue van die Wes-Kaap te trotseer na die heerlike warm weer van die toer! Ons wil jou verseker dat ons elke minuut terdeë geniet het. Dit het net verskriklik vinnig verbygegaan. Ons beplan nou reeds om weer Chobe te besoek. Daardie bootreis op die Chobe sal ons nie maklik vergeet nie! Die prentjie bly voor ons. Dit was ook weer 'n voorreg om die Vic Valle te besoek. Dit bly asemrowend mooi....
» read more
PIET EN MARETHA BADENHORST - Botswana