Traveller's Feedback
Hi Nooline Ek het vanoggend met Malindi gepraat – sy is BAIE TEVREDE gewees en het dit BAIE GENIET! So julle kan die Royal Chundu gerus aanbeveel. Lekker dag vir jou verder. Groete, Eunice
» read more
Eunice van Rooyen - Travel Counsellor - Zambia