Traveller's Feedback
Nou ja hier is ek terug in al my glorie. Nogmaals baie dankie vir al die reëlings en navraag of alles reg was. Ons waardeer dit baie. Het klaar 'n dvd gesny, wil nou net "Copies" maak en dan sal ek vir jou een in die pos gooi. Jy sal hier en daar hoor hoe benoud hierdie vrou regtig was. Mooi dag vir jou en ek belowe as ons weer kaap toe kom, kom ek jou opsoek. Liefde Chris en Riëtte
» read more
Chris en Riƫtte - Zimbabwe